Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Monica La Rose

Die Doel Van Die Lewe

Terwyl ek deur finansiële boeke blaai, let ek iets interessants op. Meeste boeke gee goeie raad, en sê dat die hoofrede om uitgawes te besnoei, is om later soos miljoenêrs te leef. Een boek het ’n vars sienswyse gehad: om eenvoudig te lewe is noodsaaklik vir ’n ryk lewe. As jy mooier goed nodig het om gelukkig te wees, “... mis…

Om ’n Lewe Te verander

Ons lewens kan soms in ’n oogwink verander word deur ’n positiewe indruk wat ’n ander op ons laat. Dit is wat in die lewe van die poplegende Bruce Springsteen gebeur het, toe die werke van musikante hom deur sy moeilike kinderjare, gekenmerk deur tye van depressie, gedra het. Vir hom het veral die uitdrukking “Jy kan ’n persoon se lewe binne…

Van Binne Na Buite?

“Verandering: Van binne af na buite, of van buite af na binne?” het die hoofopskrif gelui. ’n Gewilde neiging weerspieël die gedagte dat uitwendige veranderinge soos ’n oormaaksessie of beter postuur ’n maklike manier is om ons innerlik, en selfs ons lewe, te verander.

Dit is ’n aanloklike konsep. Baie van ons het op die harde manier geleer dat dit bykans…

Deur God Vasgehou

Die middagete-uur saam met my suster en haar kinders het uitgeloop – die driejarige Annica moes klaarmaak om te gaan rus. Sigbaar ontsteld en met trane in haar oë het sy beswaar gemaak: “Maar tannie Monica het my nog nie vandag vasgehou nie!”  My suster het geglimlag. “Goed, sy mag jou eers vashou – vir hoe lank?” “Vyf minute,” het…

Deurgedra

Ek het onlangs op sommige van my kollegejoernale afgekom. Toe ek die inskrywings lees, het ek besef ek het nie tóé dieselfde oor myself gevoel as vandag nie. My stryd met eensaamheid en twyfel oor my geloof het destyds oorweldigend gevoel, maar as ek nou terugkyk, sien ek duidelik hoe God my na ’n beter plek geneem het. As ek sien hoe God my deur…